Psalm 23

Selfs al gaan ek deur
donker dieptes, sal ek nie bang wees nie,
want U is by my.
In u hande is ek veilig.
U laat my by 'n feestmaal aansit,
terwyl my teëstanders moet toekyk.
U ontvang my soos 'n eregas,
ek word oorlaai met hartlikheid.
u goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly
en ek sal tuis wees in die huis van die Here
tot in lengt van dae.

 

 

 

 

God se Tydsberekening is perfek

God sê nie altyd hoe Hy vir jou sal sorg nie, maar Hy sê wel dat jy nooit somder sorg sal wees nie.

Hy sê nie vir jou wanneer Hy jou gebed sal verhoor nie, maar Hy sê wel dat sy tydsberekening perfek is.

 

(Uit "God is lief vir jou" van Roy Lessin.)

© Copyright. Alle rechten voorbehouden.

Information icon

We hebben je toestemming nodig om de vertalingen te laden

Om de inhoud van de website te vertalen gebruiken we een externe dienstverlener, die mogelijk gegevens over je activiteiten verzamelt. Lees het privacybeleid van de dienst en accepteer dit, om de vertalingen te bekijken.